Quayport Trust Company South Africa

Internasionale ervaring tussen Guernsey en Suid-Afrika

In ‘n tyd wanneer Suid-Afrikaanse gesinne en entrepreneurs globaal dink, bied Guernsey ‘n veilige en internasionaal gerespekteerde platform vir die bou en bewaring van welvaart. Ons fidusiêre dienste word aangebied vanuit ‘n jurisdiksie wat bekend is vir sy onafhanklikheid, regulatoriese veerkragtigheid en langtermyn stabiliteit – eienskappe wat sekerheid en vertroue bou. Gevestig in Guernsey en gemaak vir Suid-Afrikaners wat vooruit dink, help ons jou om vandag so te struktureer dat môre se geleenthede stewig binne bereik bly.

Wees  verstaan –

Ons verstaan die Suid-Afrikaanse landskap en perspektief. Deur dit met ons Guernsey-kundigheid saam te smelt, bied ons pasgemaakte oplossings.

Wees  gehoor

Ons verstaan die belangrikheid van duidelike kommunikasie. Alhoewel ons besigheidstaal Engels is, kan ons geselekteerde kommunikasie in Afrikaans bied.

Wees  daar

Ons het ‘n verteenwoordiger kantoor met plaaslike verteenwoordiging in Suid-Afrika, daar om direkte ondersteuning te bied en ‘n positiewe kliënte ervaring te verseker.

Wees  selfversekerd

As ‘n onafhanklike firma is ons vry van burokrasie. Ons advies is onpartydig, persoonlik en altyd in lyn met jou beste belange.

Vinnige, doeltreffende en effektiewe diens
– dit is ons standaard

Regulerende inligting

Quayport Trust Company Limited is geregistreer in Guernsey onder registrasienommer 48194.

Die maatskappy is gelisensieer deur die Guernsey Financial Services Commission onder die regulering van Fiduciaries, Administration Businesses and Company Directors, etc (Bailiwick of Guernsey) Law 2020.

kontak ons

Quayport Trust Company
Office 301, 3rd Floor,
Eikestad Mall,
43 Andringa Street,
Stellenbosch, 7599,
South Africa

+27 21 140 6865